Wat sê die kenners

"Luister is jou kind se kennismaking met lees."

Hoekom is dit belangrik om na stories te luister - Johan van Lill

Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Met addisionele voordele soos verbeterde begrip, taalgebruik, ontwikkeling van verbeelding en verminderde inspanning vir ons kinders, bied Lekker Luister puik opsies vir ons nuwe boekwurms.

Lekker Luister laat jou kind na verre lande reis, hul leer iets nuuts en hul verbeelding word aangegryp - jou kleinding sal sonder twyfel hierby baat.

Hoekom is slaaptydstories belangrik?

- Christien Neser (Spraakterapeut en Skrywer)

Toe Einstein eenmaal deur ‘n ma gevra is wat sy kan doen om haar kind slimmer te maak, het hy geantwoord : Lees vir die kind stories. Ja, hy het geglo dat alle feite reeds bestaan, maar dat verbeelding die sleutel is tot ware intellek. Dié stelling is onlangs wetenskaplilk bewys. By die Universiteit van Cincinatti is toetse gedoen met 3- en 4-jariges. Hulle het elkeen ‘n breinskandering ondergaan terwyl daar ‘n storie aan hulle voorgelees is. Die kinders kon net luister, geen prentjies sien nie. Die kinders aan wie gereeld voorgelees is by die huis, het aktiwiteit in hul VISUELE korteks getoon. Dit beteken dat hierdie kinders self die prentjies van die storie in hul koppe gemaak het. Kinders wat nie stories tuis gehoor het nie, se breine het nie hierdie aktiwiteit getoon nie. En dit is een van die redes waarom kinders na stories moet luister. Die Britte praat van “home literacy event” Studies deur Dr. Rosie Fluett van die London University, bevestig die verband tussen kinders se leesvermoë op skool en die kwaliteit van die "home literacy event" waaraan hulle voorskools blootgestel was. Stories maak kinders letterlik slimmer.

Voorleesstories het ook die volgende voordele:

1. Dis breingimnastiek. Storieluister verbeter aandagspan en konnektiwiteit in die brein.

2. Dit sorg vir die miljoenwoord voorsprong. Studies by die Universiteit van Atlanta het bevind dat kinders wat in die vyf jaar voorskools elke dag ‘n storie hoor, tot ‘n miljoen meer woorde gehoor het teen die tyd dat hulle skool toe gaan. En volgens Prof. Marianne Wolf, is dit die voorsprong in woordeskat wat akademiese sukses grootliks bepaal.

3. Stories sorg vir stresontlading, vir geestesgesondheid. Elke goeie voorleesstorie eindig gelukkig. Dis ‘n groot bron van troos dat die held/heldin (protagonist) van die storie, telkens oorwin.

4. Voorleesstories laat kinders beter slaap. Die frontale lobbe – juis dié deel wat deur skerms geprikkel word - skakel af wanneer kinders na ‘n storie luister, maar die visuele area skakel saam met die ouditiewe area aan. Dis soos om wakker te lê en droom. REM-slaap skop vinniger in en die kind slaap rustiger.

Wat sê ons Lekker Luister maatjies

"Luister is jou kind se kennismaking met lees."

- Johan van Lill (Onderwyskundige)

Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Met addisionele voordele soos verbeterde begrip, taalgebruik, ontwikkeling van verbeelding en verminderde inspanning vir ons kinders, bied Lekker Luister puik opsies vir ons nuwe boekwurms.

Lekker Luister laat jou kind na verre lande reis, hul leer iets nuuts en hul verbeelding word aangegryp - jou kleinding sal sonder twyfel hierby baat.

Toe Einstein eenmaal deur ‘n ma gevra is wat sy kan doen om haar kind slimmer te maak, het hy geantwoord : Lees vir die kind stories. Ja, hy het geglo dat alle feite reeds bestaan, maar dat verbeelding die sleutel is tot ware intellek. Dié stelling is onlangs wetenskaplilk bewys. By die Universiteit van Cincinatti is toetse gedoen met 3- en 4-jariges. Hulle het elkeen ‘n breinskandering ondergaan terwyl daar ‘n storie aan hulle voorgelees is. Die kinders kon net luister, geen prentjies sien nie. Die kinders aan wie gereeld voorgelees is by die huis, het aktiwiteit in hul VISUELE korteks getoon. Dit beteken dat hierdie kinders self die prentjies van die storie in hul koppe gemaak het. Kinders wat nie stories tuis gehoor het nie, se breine het nie hierdie aktiwiteit getoon nie. En dit is een van die redes waarom kinders na stories moet luister. Die Britte praat van “The home literacy event.” Studies deur dr Rosie Fluett van die London University, bevestig die verband tussen kinders se leesvermoë op skool en die kwaliteit van die home literacy event waaraan hulle voorskools blootgestel was. Stories maak kinders letterlik slimmer.

Voorleesstories het ook die volgende voordele:

1. Dis breingimnastiek. Storieluister verbeter aandagspan en konnektiwiteit in die brein.

2. Dit sorg vir die miljoenwoord voorsprong. Studies by die Universiteit van Atlanta het bevind dat kinders wat in die vyf jaar voorskools elke dag ‘n storie hoor, tot ‘n miljoen meer woorde gehoor het teen die tyd dat hulle skool toe gaan. En volgens prof Marianne Wolf, is dit die voorsprong in woordeskat wat akademiese sukses grootliks bepaal.

3. Stories sorg vir stresontlading, vir geestesgesondheid. Elke goeie voorleesstorie eindig gelukkig. Dis ‘n groot bron van troos dat die held/heldin (protagonist) van die storie, telkens oorwin.

4. Voorleesstories laat kinders beter slaap. Die frontale lobbe – juis dié deel wat deur skerms geprikkel word - skakel af wanneer kinders na ‘n storie luister, maar die visuele area skakel saam met die ouditiewe area aan. Dis soos om wakker te lê en droom. REM-slaap skop vinniger in en die kind slaap rustiger.

Hoekom is slaaptydstories belangrik?

- Christien Neser (Spraakterapeut en Skrywer)

Lorem ipsum dolor

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in  deserunt mollit anim id est laborum.

    – (Oudioloog)

Wat sê ons Lekker Luister maatjies